Daar Doer In Die Bosveld De Waal/Van Rooyen Daar doer in die Bosveld daar wil ek bly; Daar doer in die Bosveld daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe - in vreedsaamheid en stilte gaan die tyd verby. Daar doer in die Bosveld daar wil ek bly; Daar doer in die Bosveld daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe - in vreedsaamheid en stilte gaan die tyd verby.