AWA

Jy Blaas Die Vuur

0
0
  • 2014.11.05
  • 3:46
AWAで聴く

歌詞

Dit is koud in my Al wat help is jy Soos 'n warm golf Kom en smelt jy my Al my storms bedaar As jou hand aan my raak Ek wil jou So graag net omvou Koor: Jy blaas die vuur as jou lyf teen my raak Dis warm hier Daar is vensters wat kraak Jy blaas die vuur Ek wil smelt in jou mond Ek's teen die muur Vlamme dans om ons rond Ek wil dit nie keer Ek het nie beheer Jou asem is suurstof wat brand Jy blaas die vuur Daar is niks van my Wat hier gaan agterbly Daar bly nooit iets oor As ek my hart verloor Jy sal altyd bly Jy is die hart in my Ek wil jou So graag net omvou Koor (2x) Dit is koud in my Al wat help is jy

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし