AWA

Tot My Laaste Uur

0
0
  • 2011.04.11
  • 4:02
AWAで聴く

歌詞

Tot my laaste uur sal ek vir jou baklei Tot my laaste uur tot ek jou hart terugkry Dis maak of breek die dis hart en siel die Jy weet ek sal vir jou baklei Jy't nie koebaai gesê nie Jy's weg sonder om my te soen Maar ons is nie verby nie En jy weet wat ek nou gaan doen Niemand vat jou van my af weg Al is daar duisende ek sal vir jou kom veg Tot my laaste uur sal ek vir jou baklei Tot my laaste uur tot ek jou hart terugkry Dis maak of breek die dis hart en siel die Jy weet jy is bedoel vir my Tot my laaste uur sal ek my lewe gee Tot my laaste uur lê ek my liefde neer Dis maak of breek die dis hart en siel die Jy weet ek sal vir jou baklei Tot my laaste uur Jy't nie 'n woord gese nie Net omgedraai en weggeloop Maar ek sal nie moed verloor nie So baby hou jou hart net oop Niemand vat jou van my af weg Al is daar duisende ek sal vir jou bly veg Tot my laaste uur sal ek vir jou baklei Tot my laaste uur tot ek jou hart terugkry Dis maak of breek die dis hart en siel die Jy weet jy is bedoel vir my Tot my laaste uur sal ek my lewe gee Tot my laaste uur lê ek my liefde neer Dis maak of breek die dis hart en siel die Jy weet ek sal vir jou baklei Jou rug gedraai Jou hart verraai Jou weggewaai van my Tot my laaste uur sal ek vir jou baklei Tot my laaste uur tot ek jou hart terugkry Dis maak of breek die dis hart en siel die Jy weet jy is bedoel vir my Tot my laaste uur sal ek my lewe gee Tot my laaste uur lê ek my liefde neer Dis maak of breek die dis hart en siel die Jy weet ek sal vir jou baklei Tot my laaste uur

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし