AWA

Boy Van Die Suburbs (Live in Die Staatsteater)

0
0
  • 2003.08.25
  • 3:55
AWAで聴く

歌詞

Huismoles in sy fles ...een ... twee ... drie ... safe ... vyf ... ses ... Boy van die suburbs gaan kuier vanaand Die langnaweek sak hy af Durbs toe en weer terug 1000 cc brul deur die lug Hy luister na Elvis en die hartseer sonskynsusters Sussie speel ook saam op die Hawaiinghitaar Kabouter by die voorhek en 'n vistenk in die sitvertrek Taai ding langs die sifdeur wat die goggas laat vrek Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, Boy van die suburbs,gaan die ysterperd slaat Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe Sat'radagmiddag tot diep, laat ná die middagnag, Skoffel hy en Poppie by Bapsfontein Sy's "Cherry" en " Baby", sy's syne en sy's lief vir hom; Agter op die saal kan die wêreld maar kom Hy's gebou soos 'n droom en spiere rol en blink Tatoe op sy bors van 'n groot skip wat sink En boy van die suburbs fancy Poppie de Jager En boy van die suburbs maak 'n true luv met haar Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, Boy van die suburbs,gaan die ysterperd slaat Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe Die engeltjies bo, het 'n lag in hul oë Want hul weet en waardeer sy waarde H' m-h' m, Hul weet hy's die sout van die aarde Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, Boy van die suburbs,gaan die ysterperd slaat Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe

このページをシェア
Anton Goosen/Die Bushrockband
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし