AWA

Koos Kombuis Medley: Lisa Se Klavier / Bicycle Sonder 'n Slot / Lalie / Huisie By Die See

Track byJan Rhaap

0
0
  • 2015.06.01
  • 6:17
AWAで聴く

歌詞

Karin, onthou jy ons kuiers met koeldrank Alleen, in die kaia van jeugtyd se groen Onthou jy, die dae van skoolbank en kersbrand Die nagte, met honde en goed om te doen Ek bring vir jou blomme Ek gee jou genot Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot Ek weet dit is laat En jou ma-hulle slaap Maar ek moes net vir jou sê: "Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap." Saam het ons bulte, geklim, in die somer En fietsgery, al op die soom van 'n droom Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop? Al ons vrae het gewapper soos vlieërs aan 'n boom Ek bring vir jou blomme Ek gee jou genot Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot Ek weet dit is laat En jou ma-hulle slaap Maar ek moes net vir jou sê: "Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap."" Karin, verstaan jy, dat jare soos wyn Kan oud word, in kanne, vol vriendskap en son Weet jy dit, dat die kinders liewe Jesus kan liefhê? Maar dat kinders die wêreld al meer gaan verstom Ek bring vir jou blomme Ek gee jou genot Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot Ek weet dit is laat En jou ma-hulle slaap Maar ek moes net vir jou sê:"Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap." Ek het jou lief soos die Kaap

このページをシェア

Jan Rhaapの人気曲

Jan Rhaapのアルバム

6曲2024年
1曲2024年
1曲2024年
1曲2023年
6曲2023年
1曲2023年
13曲2021年
12曲2018年
14曲2016年
14曲2014年
Jan Rhaap
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし