AWA

Man met Kitaar

Track byPiet Botha

0
0
  • 2019.07.18
  • 5:15
AWAで聴く

歌詞

Op die plaas Goedvertrouw is almal konings By die rivier het die son geskyn Blou berge oral in die rondte en blou lug Groen lê die lande, swaar van die wyn In die somer sien ons weer maar nou moet ons waai Daar’s myle wat wag En die man met kitaar moet vir die gelag betaal Koebaai julle konings koebaai Ek ken die N1 en twee en drie en vier en so aan... Paaie in die wildernis Dit beteken alles, dit beteken niks Op Langebaan en Vredenburg Goed gegaan maar hard gewurg Aan die brandewyn ... Brandewyn laat my staan Want ek wil huis toe gaan Beaufort-Wes en Kimberley. Was nie lank gelede nie Oorlog kom en oorlog gaan Maar myle hou net aan en aan So as jy vir Jacob soek maar jy kan hom nie kry En jy wonder waar is die ou siel nou Hy sit in die son met sy kitaar Die plaas se naam is Goedvertrouw On the farm Goedvertouw everyone are kings The sun shone at the river Surrounded by Blue mountains and blue skies Green lies the land, heavy with wine In the summer we see again but now we must leave The miles lie in wait And the man with guitar has to pick up the tab Goodbye you kings goodbye I know the N1 and two and three and four and so forth... Roads in the wilderness It means everything, it means nothing At Langebaan and Vredenburg Went well but struggled With the brandy Brandy let me go ‘cause I want to go home Beaufort West and Kimberley. Wasn’t long ago War comes and war goes But miles just carry on and on So if you’re looking for Jacob but can’t find him And you wonder where the old soul is He sits in the sun with his guitar The farm’s name is Goedvetrouw --- Translation by Cyril Klopper ---

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし