AWA

Suitcase Vol Winter

Track byPiet Botha

0
0
  • 2019.07.18
  • 4:21
AWAで聴く

歌詞

Hierdie trein loop na nerens Maar dit pas my baie goed, hoe verder hoe beter Dit is my wens Klein bietjie liefde Klein bietjie geluk Heelwat van dit en dat, maar meestal 'n Suitcase vol winter Ek loop iewers deur die storm En deur die bliksem weer Want 'n vrou sal jou doodmaak As sy kwaad is, in 'n donker kamer Met 'n haelgeweer Ja die trein loop na nerens Maar dit pas my goed hoe verder hoe beter Klein bietjie liefde Klein bietjie geluk Heelwat van dit en dat, maar meestal 'n Suitcase vol winter

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし