AWA

Tussen Treine (feat. Gerhard Steyn) feat. Gerhard Steyn

1
0
  • 2015.03.01
  • 4:04
AWAで聴く

歌詞

Ek wonder wat van jou geword het Jy wat nog so by my spook Ek weet net ons het die vuur gemaak Die wêreld aan die brand gestook Nou is die nagte soveel stiller Die dae eis hul eie tol Maar ons twee was die wilde wind se blare Ons kaartjies lê die hele wêreld vol Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies, net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore Nou vra ek waar het alles begin? Die ding van los wees voor die wind Onthou jy ook die rook, die yster? Die lig wat in die verte blink Dan dink ek terug aan soveel dae Soveel stawe op die spoor Ja daar was voorheen 'n tyd van treine Waar en wanneer het ons dit verloor? Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies, net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore Instrumenteel Elke keer was dit 'n afskeid Elke keer weer 'n begin 'n Honderd haltes langs die spoor Elke stasie het sy eie skim Miskien het ek verleer om te kyk Jy bepaal jou eie baan Soms sien ek die skadu van jou spieëlbeeld As spieëls verbrokkel voor die maan Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies, net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore

このページをシェア

Richard Van Der Westhuizenのアルバム

Richard Van Der Westhuizen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし