AWA

Ek Mis Jou So

0
0
  • 2018.11.09
  • 3:59
AWAで聴く

歌詞

Die grys reën stroom soos trane deur, die ruim Dis of die hele Hemel, om my huil Ek voel so mistroostig, soos die weer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek ken 'n beter tyd van, jy en ek Van daardie eerste, tot die laaste blink Ek sien jou nou nog, so verslae staan Toe ek jou moes vertel het, dat ek weg moes gaan Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my, hoe en waar, sien ek jou weer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek kan myself, self nou nog, skaars verstaan Hoe kon ek ooit dink, dat ons liefde staan Ek besef nou, dat die antwoord in my lê Begryp nou, wat my hart so lank reeds sê Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my, hoe en waar, sien ek jou weer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my, hoe en waar, sien ek jou weer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my, hoe en waar, sien ek jou weer Ek mis jou so, ek mis jou, meer en meer

このページをシェア

Anneli Van Rooyenの人気曲

Anneli Van Rooyenのアルバム

Anneli Van Rooyen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし