AWA

Karoonag (Original Remastered 2021)

0
0
  • 2021.10.11
  • 2:56
AWAで聴く

歌詞

As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld en die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê; as die tweeling en die kreef kotteljons oor Beaufort-Wes en die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet Ruik jy katbos en kambro as dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind vanaand Ruik jy katbos en kambro as dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind vanaand, hier vanaand In die môre as dit blou word en die amber wolke roer as die son sy eerste lig oor die bitterboela stoot; as die trein by Noupoort fluit en dit wegraak in die wind en 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant Ruik jy katbos en kambro as dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind vanaand Ruik jy katbos en ruik jy kambro as dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind vanaand, hier vanaand Ruik jy katbos en ruik jy kambro as dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind vanaand Ruik jy katbos en ruik jy kambro as dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind vanaand, by my vanaand

このアルバムの収録曲

このページをシェア

Coenie de Villiersの人気曲

Coenie de Villiersのアルバム

11曲2018年
14曲2010年
13曲2010年
12曲2009年
12曲2009年
14曲1990年
Coenie de Villiers
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし