AWA

Tyd en Dae

0
0
  • 2009.08.01
  • 1:53
AWAで聴く

歌詞

Die jeug verblind sy eienaar teen tyd Die dae bly lank, die horison bly wyd Daar is veer in elke tred Daar is buit in elke bed En die lewe, ongerep en ongelslyt En dan is daar die jare tussen-in Dis nie die einde nie, maar ver verby begin Die impotente vrees Oor wat nog kom, oor wat sal wees Word dringend dan die soeke na die sin En skielik is jy hoogstens nie meer jonk nie En al soek jy, vind jy nimmer meer die vonk nie Dis nie meer geld en die vergaar daarvan wat tel nie Dis nie die liefde of die soek daarna wat kwel nie Want as jy terugkyk oor die jare van jou lewe Word die sondes van die vaders tog vergewe Want hier vanaf die einders van die tyd Verlos van kommer en van pyn en van verwyt Bly net die deernis oor, en dis wat jy verstaan: Dat net die deernis teen die Donker bly bestaan

このページをシェア

Coenie de Villiersの人気曲

Coenie de Villiersのアルバム

11曲2018年
14曲2010年
13曲2010年
12曲2009年
12曲2009年
14曲1990年
Coenie de Villiers
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし