AWA

Laat Die Wiele Rol

Track byPiet Botha

0
0
  • 1999.11.30
  • 5:22
AWAで聴く

歌詞

In Bloemfontein het Jonker die wyn geproe en sy hart verloor op 'n meisie skaars ouer as negentien maar hy't haar nooit weer gesien want toe hy wakkker word was ons al verby Beaufort en die pad na die suide lyk sommer beter Elke keer dan wonder ek wat soek ons alweer hier op die harde pad want hard is hy boetie dis waar en dan partykeer sag soos die reen laat die wiele rol Ou Jackson In die kaap was hulle altyd baie goed vir ons In die suburbs, in die stad, in Stellenbosch en op die weskus ook By Vredendal het die kaarte vir ons reg geval en ons se dankie dankie vir die brood en wyn en 'n sak vol silwer Hier gaan ons alweer met 'n sak vol drome en die sekelmaan en die myle word nooit minder nie dit hang net af waar jy staan Laat die wiele rol Ou Jackson Die N2 loop verby Kuilsrivier al langs die ooskus op Wildernis en Jeffreysbaai en Port Elisabet Die reen het geval en die wind het gewaai maar ons was konings In die baai en Paulus het baljaar met tamboeryn en simbaal en die lang man lyk of hy lekker kry wat 'n wonderlike lewe Ja dis maljan en die harlekyn en jou skaduwee Skuins na middernag in die donker kaart gespeel Gee net nog 'n bietjie meer en 'n bietjie langer en laat die wiele rol, laat die wiele rol Ou Jackson

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし