AWA

Donkermaan

Track byPiet Botha

0
0
  • 2009.04.05
  • 4:32
AWAで聴く

歌詞

Nou kyk daar is geen verskoning Vir alles wat ons doen Doen ons maar net Om iets van die hemel te proe Sondaarsirkel en brandewynstraat Dis baie waar, veral vanaand Koor: Maar vir jou sal ek nooit vergeet Al woon jy nou In 'n huis vol spoke en geeste In 'n wit paleis Mense met spierwit klere Vir jou medisyne bring Vergeet van gister, te naby Aan die donkermaan Nou kyk daar is geen verweer Geen vals eis, alles wat ons begeer Was maar altyd net 'n kamer met son In 'n groot grys gebou Koor Cathy kom nooit weer huistoe Miskien net vir Krismis of Nuwejaar Moenie so baie praat nie Slaan daai kitaar Koor

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし