AWA

Van Tonder

Track byPiet Botha

0
0
  • 2009.04.05
  • 4:40
AWAで聴く

歌詞

Die spook het jou nou gevat Maar hier waar jy staan Is net die lede van jou bende So loop jou gedagtes En jy hoor in Kimberley hys hulle die vlag van Brittanje Iewers sterf nog 'n kind in 'n konsentrasie kamp Maar dis nou alles iets van die verlede Prinses van wat? Bobbejaanwyfie dra sulke mooi klere Koor: Toe ek weer so kyk Miskien net vir 'n oomblik Vang ek 'n spook Ek dink ek is 'n siener Sê vir Jannie Hattingh Ek sal dit altyd onthou Sê vir Van Tonder Ek stel dit hoog op prys Weet nie of ek jou ooit weer gaan sien Hulle sê al die rebelle word dood geskiet Almal wat hulle kry Noord van die Oranje Rivier Net vir die koning Net vir sy plesier Koor

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし