AWA

Die Kind

Track byPiet Botha

0
0
  • 2012.11.10
  • 4:42
AWAで聴く

歌詞

Willie maak nog net daai oproep Want jou moeder wil weet Waar slaap jy vanaand Dit was alles eintlik so onnodig Maar wat kan 'n mens nou eintlik se Ja die kind gaan nou alleeen In die wye wereld in Kinders op elke straat Kinders van die reen Daar is niks meer om te se nie Dit maak nie veel meer saak nie Winter of Somer Die kind is altyd alleen Op skool was sy almal se liefling Ons liewe Elmien So belowend maar altyd 'n bietjie anders Sy werk nou die nagskof Vir die wyse manne van die Ooste En hulle ryk bedorwe seuntjies Elke kind het sy eie seer hart Glimlag, liefde pyn en nog wat En solank die oë nog lag is die kind seker okay..

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし