AWA

Goeienag Generaal

Track byPiet Botha

0
0
  • 2012.11.10
  • 4:13
AWAで聴く

歌詞

Ja, dit was die oorlog vir die nuwe dag Vir die kerkraad, swanger meisie wat wag In die reën, al die kinders wat die dominee seën, Al die jong laaities nou net uit die skool, Welkom, welkom Dit was vir die ryk man op Waterkloofstraat Blink gebou, almal werk, maar niemand mag praat Was vir die weduwees en die armes van gees En almal in uniform, en die kapelaan lees Maar Whitey, jou oë op daar dag Was blou net soos die lug Toe ons weer so kyk Het 'n AK jou fucked-up geskiet Goeienag Generaal Hulle was die oorlog vir die nuwe dag Vir Harry Oppenheimer en al sy maats Vir Rembrandt van Rijn en Alfred Dunhill En die OK Bazaars En die hele bloody spul by die SAUK Julle was die oorlog vir die CIA Generaal ry rond in sy blink swart kar Speel skaak met die kinders van ons land En agter hom is die wêreld nou erg aan die brand Maar Whitey, jou oë op daar dag Was blou net soos die lug Toe ons weer so kyk Het 'n AK jou fucked-up geskiet Goeienag Generaal Maar Whitey, jou oë op daar dag Was blou net soos die lug Toe ons weer so kyk Het 'n AK jou fucked-up geskiet Goeienag Generaal, slaap lekker

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし