AWA

Klein Bietjie Reën

Track byPiet Botha

0
0
  • 2012.11.10
  • 4:42
AWAで聴く

歌詞

As die wind en weer so oor die berg kom sweef Sien ek jou weer so in my gees Ons was kinders maar jy het altyd geweet Wie jy wil wees nou en dan jou gesig gesien As ek aan 'n tydskrif vat Om en dom, kom by die dokter aan En daar le De Kat So aangesien so opgesmuk Maar die make up laat jou jonger lyk Daar was altyd 'n bietjie reën in jou oë Skielik het die son sy rug gedraai op jou Waar sal jy gaan, wie sal jou vashou? O my baby hoekom is jy so alleen? O my baby altyd 'n bietjie reën Die kinders word groot die liefde gaan dood En die prokureur, by maak seker Jy kry jou deel, sak vol geld en 'n klein kasteel Wat uitkyk oor die see Hulle se dit was 'n .38, Smith en Wesson Iemand hoor die geluid, roep die nagwag Sluit die deur oop, vloek hardop uit en se Bel die polisie by Seepunt Maar more is jy weer in die nuus Miskien op bladsy drie of vier Miskien 'n foto, man staan by jou graf En in sy hande, so drie hale Wit angelier....... wit angelier

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし