AWA

In Die Transvaal

Track byPiet Botha

0
0
  • 2012.11.10
  • 4:06
AWAで聴く

歌詞

Die donderweer raas oor jou radio Die nag kom aan Nog 'n vaal skemer het gekom en gegaan Gister hang soos 'n landskap In 'n goue raam, Jy wonder wat pla jou, jy voel so oud vanaand Jy's lewenslank in die wilde Transvaal Hier's 'n deurnagdiens vir 'n man soos jy, 'n man soos jy Wonder jy wanneer kom die Oubaas jou haal Is jou huur betaal kan jy vir altyd hier bly? In die Transvaal Die brandewyn raas soos 'n rodeo Met 'n engel in die saal Sy vaa jou naamn en trou met jou Hou 'n gront ontlaaal Jare daarna is jy eensaam, en grys met 'n glas Dis dop en dam en deesdae Is die linkerbaan jou baas jy's lewenslank in die harde Transvaal By die vurk in die pad skiet jy links en dan hou jy net aan en aan on as die derde kraai vlieg gaan jy staan en klim deur die drade jy's lewenslank in die bitter Transvaal.

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし